Laerskool Fontainebleau Logo
 
Welkom by Laerskool Fontainebleau
  Welkom by Laerskool Fontainebleau

Baie welkom by Laerskool Fontainebleau se webwerf.

Belangrike datums vir Mei en Junie:

Die skool kom vanaf Maandag, 11 Junie 2012 om 12:00 uit vir al die kinders (Gr. RR tot Gr. 7) om die kinders geleentheid te gee om vroeër te begin leer. Vir die kinders wat nie voor 12:30 afgehaal kan word nie sal daar toesigklasse gereël word tot normale uitkomtyd. Die naskoolsentrum gaan normaalweg oop wees. Ons versoek dat die ouers nie die kinders voor 12:00 moet kom afhaal nie aangesien ons die eksamens in een sessie geskryf word en die Musiekblyspel in die ander sessie geoefen word.

MEI / JUNIE
19 Mei KERMIS
21 Mei Netbal - Fairland (Weg)
23 Mei Rugbyliga - Randhart (Weg)
25 Mei ATKV Applous Kompetisie - Hoërskool Randburg
25 Mei Entrepeneursmark
25 Mei ATKV Redenaars - Finale
26 Mei Super 12 Kore - TUKS
30 Mei Rugbyliga - Orion (Weg)
31 Mei Boekuitstalling (Storiestoor)
1 Junie EKSAMEN: Afr Kreatief
8 Junie EKSAMEN: Engels Kreatief
11 Junie EKSAMEN: Afrikaans (Gr 4-7)
12 Junie EKSAMEN: KK/ LO (Gr 4-6)
LO (Graad 7)
13 Junie EKSAMEN: NW (Gr 4-7)
14 Junie EKSAMEN: Engels (Gr 4-7)
15 Junie EKSAMEN: Wiskunde I (Gr 4-7)
18 Junie EKSAMEN: SW (Gr 4-7)
19 Junie EKSAMEN: KK (Graad 7)
20 Junie EKSAMEN: EBW (Gr 4-7)
21 Junie EKSAMEN: TEG (Gr 4-7)
22 Junie Skool sluit om 11:00

 

Laerskool Fontainebleau bedank die volgende borge: